Megan Roost
Daar’s ’n hoender wat ’n eier nie kan lê … maar nie in Megan Roux se hoenderhok nie!
Sy was ’n ware stadsjapie. Toe ontmoet sy die man van haar drome, trou en trek plaas toe. Nou, ses jaar en drie kinders later, is sy ’n trotse boervrou met haar eie onderneming! Megan Roux en haar man, Tiaan, van die plaas, Rouxland, boer met beeste, mielies, sojabone[...]