Meatmasterveiling
Dis amper tyd vir die Nasionale Meatmaster Expo en Veiling 2025: 12–14 Augustus te Bloemfontein skougronde
Van 12 tot 14 Augustus verskuif die kollig op die kleinvee veilingskalender na Bloemfontein Skougronde, waar van die beste Meatmaster-genetika in Suid-Afrika onder een dak sal wees vir die jaarlikse Meatmaster Nasionale Veiling en Expo. Hierdie hoogtepunt op kalender bied nie net ’n uitstekende platform om topgehalte diere aan[...]