Margerite van Niekerk
Margerite van Niekerk: ‘Saai elke dag op goeie grond’
“Sommige mense kies ’n beroep; ander ontdek ’n roeping. Vir my was boerdery nog nooit net ’n werk nie – dit was nog altyd deel van God se plan vir my lewe. Van kleins af het ek geleer dat die grootste oeste nie net in die lande groei nie,[...]