lusernhooigehalte
Lusernhooigehalte in perspektief
deur Carina Lues, Departement Landbou-ekonomie, UV Dit is alombekend dat lusernhooi van kardinale belang is as ruvoer in die suiwelbedryf, maar dit speel ook ’n onmisbare rol in die vleisbees- en skaapbedrywe. Dit is egter belangrik om te weet hoe die verskillende grade lusernhooi, geklassifiseer volgens die Nuwe Lusernkwaliteitsindeks[...]