luiperds
Navorsers bevind unieke luiperds kom in Wes-Kaap voor
Diere van dieselfde spesie verskil dikwels van mekaar. So is luiperds in Kaapse provinsies byvoorbeeld heelwat kleiner as hul noordelike eweknieë in Suid-Afrika se ander provinsies. Laura Tensen, wat tans by die Universiteit van Greifswald in Duitsland werk, het haar doktorsgraad aan die Universiteit van Johannesburg voltooi. Haar navorsing[...]
Rooibosboere beskerm belangrike biodiversiteit
Klimaatsverandering en die verlies aan biodiversiteit is wêreldwyd ՚n groot kopseer, maar in die Cederberge staan rooibosboere saam om hulle kosbare stukkie aarde te herstel en te bewaar. Rooibosboere en die bewaringsinstansies CapeNature, Cape Leopard Trust en Sustainable Ceder snoer kragte saam om die ikoniese rooibos, die luiperd en[...]