Lexus
Lexus IS-reeks vir 2017 bekendgestel
Lexus se IS-modelreeks is pas opgeknap en gedurende Desember 2016 plaaslik bekendgestel. Met ‘n veel aggressiewer voorkoms en varser binneruim is die nuwe reeks gereed om die C-klas, 3-reeks en A4 uit Duitsland die stryd aan te sê. Buitekant tref die nuutontwerpte sierrooster en nuwe hoofligontwerp onmiddellik. Groter luggate[...]
Kry jou sit met LEXUS se nuwe spinnekopwebsitplek
Lexus het ‘n nuwe kinetiese sitplek, wat soos ‘n spinnekopweb om jou vou, ontwerp om dit meer gerieflik binne die motor te maak. Die omstrede sitplek-konsep word op 29 September by die Paryse Motorskou onthul. ’n Spinnekopwebagtige net pas knus om die vorm van die liggaam, wat die las[...]