landbou-insette
Goeie nuus vir boere: ETG vergroot hulle voetspoor in Oos-, Wes- en Suid-Afrika
Die gewilde verskaffer van landboutoerusting, landboulogistiek en landbou-insette in Suid-Afrika, Namibië, Zimbabwe, Botswana, Swaziland, Kenia, Tanzanië, Lesotho en Mosambiek, ETG Logistics, doen reeds die afgelope 50 jaar sake in Afrika en werk tans in 42 lande regoor die wêreld. ETG Logistics vorm deel van die groter ETG-groep. Die maatskappy[...]