ETG
Goeie nuus vir boere: ETG vergroot hulle voetspoor in Oos-, Wes- en Suid-Afrika
Die gewilde verskaffer van landboutoerusting, landboulogistiek en landbou-insette in Suid-Afrika, Namibië, Zimbabwe, Botswana, Swaziland, Kenia, Tanzanië, Lesotho en Mosambiek, ETG Logistics, doen reeds die afgelope 50 jaar sake in Afrika en werk tans in 42 lande regoor die wêreld. ETG Logistics vorm deel van die groter ETG-groep. Die maatskappy[...]
Mahindra Suid-Afrika span saam met ETG en verstewig sy vastrap in Suider-Afrika
Mahindra South Africa en ETG het saamgespan om ’n volledige reeks landboutoerusting oor die hele Suider-Afrika te versprei en te ondersteun. Die reeks is deel van Mahindra SA se portefeulje wat ook voertuie, nywerheidstoerusting en kragopwekkingstoerusting insluit. Mahindra SA is in 2019 erken as die voertuighandelsmerk wat die vinnigste[...]
ETG opens blending plant in Lusaka: New growth for agriculture in Zambia
Local fertiliser producers are a national asset and provide ease of mind for farmers who may rest assured that this vital input will always be available. ETG invested in the construction of a state-of-the-art blending facility in the Lusaka South Multi-Facility Economic Zone. The main purpose of the plant[...]