KZN
Dis droër as ooit tevore in KZN
Die Umfolozirivier, wat deur KwaZulu-Natal vloei, het opgedroog as gevolg van die droogte wat in hierdie provinsie vererger het. Die opdroging van die rivier het ‘n groot uitwerking op areas soos St Lucia, die tuiste van die iSimangaliso Vleilandpark (‘n 332 000 ha park en ‘n wêrelderfenisgebied), Mtubatuba, Hluhluwe,[...]
KZN-boer help ander boere met reuse hooiskenking
JJ van de Velde, aartappel- en mielieboer, het 800 bale hooi geskenk vir dierevoeding aan droogtegebiede in Hluhluwe. “Sekere boere in KwaZulu-Natal veg steeds teen die droogte en diere gaan dood. Die skenking net betyds gekom om die boere te help voor die winter begin,” sê Sandy La Marque,[...]