kraglewering
Beter verrigting, minder brandstof tydens oestyd
Boere wat oorweeg om stropers se kraglewering te verbeter, doen dit gewoonlik om twee redes. Eesrtens gaan dit oor die verbetering van sy oes deur besparing van bedryfskoste. Dit word gedoen deur verstellings aan die stroper se elektroniese beheereenheid om die waardes daarvan te verander. Die hoër kraglewering versoorsaak[...]