kragdrade
Kragdrade wat aasvoëls doodskok: Dit kan voorkom word
Ten minste 225 aasvoëls is reeds vanjaar weens onnatuurlike oorsake dood, en dié vrektes het hoofopskrifte gehaal. Op 8 Mei het 123 gevrek nadat hulle vermoedelik aan ‘n vergiftigde olifantkarkas in die Mahlangenigebied in die Krugerwildtuin gevreet het. Op 18 Mei het nog 102 gevrek wat klaarblyklik in die[...]