aasvoëls
Jagtersvereniging bevorder bewaring van aasvoëls
Saterdag, 5 September is Internasionale Aasvoëldag met die doel om die waarde van aasvoëls as die natuur se opruimers te bevorder. Regoor die wêreld tel aasvoëls onder die mees bedreigde voëls waarvan talle spesies onder groot druk verkeer en ander uitsterwing in die gesig staar. Hierdie manjifieke voëls verskaf[...]