KragDag Wes-Kaap
KragDag Wes-Kaap 17-18 Februarie 2023
Na verskeie versoeke uit die Kaap het die KragDag span besluit om die KragDag ekspo, waarvan Sakeliga die hoofborg is, ook na die Kaap te neem.