Knipper versorging
VIDEO: Hoe om jou knipper reg te gebruik vir vriesbrandmerking – wenke van Cynthia Olivier van Dry Ice International
Voordat jy ’n vriesbrandmerk aanbring, is dit belangrik om seker te maak jou knippers is skerp, skoon en reg vir die taak. In hierdie video wys Cynthia Olivier van Dry Ice International jou presies hoe om: Jou knipperlemme veilig en korrek te vervang Jou knipper in stand te hou[...]