Kia Sorento
2022 Kia Sorento SXL: Die slimmer keuse
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Kia se vierde generasie Sorento is nie net op die oog af ‘n verbetering op die vorige model nie, die 2022 model is ontwerp en gebou om op die voorpunt van ingenieursvernuf, bougehalte, kajuitruimte en brandstofeffektiwiteit in die SUV segment te wees. Die[...]