Karooboere
Vrystaatkenners wys Karooboere hoe om intensief te boer
‘n Groep Oos-Kaapse boere het tydens twee leersame dae ‘n handvol kenners in die Vrystaat ontmoet wat gebruik maak van tegnieke wat hulle skaapboerderye intensifiseer. Zeis Jordaan, David du Plessis, Billy van Zyl en Jako en André Moolman, wolboere in die Cradock-distrik het verlede week saam met die Colesberg-boere,[...]