Karoo Landboudag
Dagboek die datum van Saai Karoo Landboudag: 25-26 Oktober 2024
Die Saai Karoo Landboudag wat vanjaar die derde keer op 25 tot 26 Oktober 2024 te Laingsburg aangebied word, het sy ontstaan gehad weens droogtehulp aan boere met die onlangse sewe jaar droogte in die Karoo. Saai, wat sterk ondersteuning bied aan die familieboer, het mildelike ondersteuning aan boere[...]