Isuzu D-Max 250
Isuzu brei D-Max 250 reeks met outokaste uit
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Isuzu Suid-Afrika het so pas sy D-MAX bakkiereeks uitgebrei deur vyf modelle van die 250 turbodiesel weergawes met 5-gang outomatiese ratkaste toe te rus. Toe General Motors, wat Isuzu-bakkies in SA monteer en versprei het, in 2017 uit SA onttrek, was Isuzu eienaars[...]