internasionale landbouraad
Tweede Agri-Expo leier verkies in internasionale landbouraad
‘n Senior bestuurslid van Agri-Expo is verkies as trusteeraadslid van die Statebond se koninklike landbougenootskap, die “Royal Agricultural Society of the Commonwealth” (RASC). Breyton Milford (33) is die tweede lid van Agri-Expo, en een van net twee uit Afrika, wat in dié raad dien. Milford, operasionele bestuurder van Agri-Expo[...]