insekdoder
Nuwe wapen vir die boer: Closer™ knikker skadelike insekte uit
Dit is nie grappies om ’n nuwe insekdoder te registreer nie. Die wye verskeidenheid faktore, soos effektiwiteitsproewe in verskillende omgewingsomstandighede en toetse oor die uitwerking van die middel op die res van die ekosisteem, sorg dat ’n maatskappy en sy wetenskaplikes meer as dubbeld seker moet maak alles werk[...]