Hilux
2020 Hilux Legend: Die beste nou selfs beter
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Die Toyota Hilux is na meer as 51 jaar in Suid-Afrika die mees suksesvolle voertuigverkoper nog. Ten spyte van die COVID 19-pandemie en gepaardgaande streng en uitgerekte inperking, het verkope nie net konstant gebly nie, maar selfs toegeneem. Die Hilux is in 2016[...]
2018 Toyota Hilux Dakar: Styl wat pas by die legende se vermoëns
Toyota SA het gedurende Julie 2018 die Suid-Afrikaanse mark bederf met ‘n nuwe Hilux Dakar Edition dubbelkajuit 4x4 in handrat en outomaties. Die vorige model was as ‘n beperkte model bekendgestel en het ‘n wegholsukses met uitstekende herverkoopwaarde geword. Ek voorsien dat die nuwe model selfs nog beter gaan[...]