Grootpan
2023-stroperresies op Grootpan: Groot, gulsige masjiene wys hulle staal
Sweet, seer rûe en rou hande was in die goeie ou tyd die kernkenmerke van oestyd op die plaas. Die taai oumense het koring met sekels gesny, met donkies en muile op die trapvloer uitgetrap om die korrels uit die are te kry. Graansuiwering het destyds beteken dat hulle[...]