grappe
Dom Boer se lag vir die dag:
Jannie vorder Pappa kom van die werk af by die huis en Mamma staan hom by die deur en inwag. Mamma: “O Skat, ek het goeie nuus en slegte nuus vir jou.” Pappa: “Wat is die goeie nuus?” Mamma: “Twee dinge: Klein Jannie het vandag sy eerste tandjie gekry[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Elkeen na eie voorkeur Twee kokkerotte sit in ‘n Spug-kombuis en vreet aan kos in ‘n bord wat op die kelner wag om tafel toe geneem te word. Peerkies Kokkerot: “Ou Dawie, weet jy, ek was nou net by Blanco Restaurant oorkant die straat. Jy sal nie glo hoe[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Wat ‘n brein! Die metropandoer keer John Smith langs die pad voor met die doel om ‘n bedraggie omkoopgeld van hom te probeer ontfutsel. Metropandoer: “Name?” John Smith: “John Smith.” Metropandoer: “Hau! You think you can catch me with that one. What’s your REAL name?” John Smith: “Goed. My[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Hoe dapper tog Tydens die slag tref iets die jong soldaat teen die kop. Toe hy bykom, is hy deurmekaar en sy sin vir rigting heeltemal kwyt, maar hy struikel deur die duisternis voort op soek na sy makkers. Naderhand loop hy in die donkerte teen iemand vas. Iemand:[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Naar maar waar Die sersant lê vier aansoeke van mense wat by die Vreemdelingelegioen wil aansluit voor die kaptein. Sersant: “Hierdie aansoek kom van Langvingers Steelman, veedief, smokkelaar en brandstigter.” Kaptein: “Hy kan gerehabiliteer word – aanvaar hom.” Sersant: “Goed Kaptein. Die volgende aansoek kom van Jakkalsgevreet Skelmloer, verraaier,[...]