grappe agrilag
Dom Boer se lag vir die dag:
Kolskoot! Ouderling Bemoei Siek is een van daardie wat agter elke bossie en klip na sonde en skande soek. Hy lees iewers dat oormatige alkoholgebruik ‘n mens se neus rooi kan laat lyk en van toe af neul hy by die kerkraad om broer Dood Onskuldig, wie se neus[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Johannesburg ‘n Minibustaxi jaag oor die rooilig voor Dawie se motorfiets in. Hy swaai wild uit om ‘n botsing te voorkom, maar ry in ‘n brandkraan vas en word oor die motorfiets se stuurstang gesmyt sodat hy soos ‘n vrotvel in die afvoersloot beland. Met ‘n vuil gesig, besmeerde[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Smaakvolle geskenke Dit is die laaste skooldag van die jaar en die kindertjies bring vir Juffrou geskenkies van die huis af. Die bloemiste se dogtertjie bring vir Juffrou ‘n groot bos blomme. Die kruidenier se dogtertjie bring vir Juffrou ‘n groot doos sjokolade. Die slagter se dogtertjie bring vir[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Soos elkeen dit sien... Van kleins af wou Nokas Ghriesel niks anders as ‘n motorwerktuigkundige word nie. Nog voordat hy ordentlik kon loop, het hy met motorkarre, trekkers en enjins begin spook... en nogal sukses bereik. Toe hy so veertien is, steek sy pa se trekker vas en niemand[...]