graanmeule
VIDEO: Drotsky T1: Klein masjien, groot verskil vir huishoudings
Drotsky bring betroubare maaltegnologie nader aan die huis met die Drotsky T1. Hierdie kompakte masjien bied ’n praktiese oplossing vir huishoudings en kleinskaalse gebruikers wat hul eie graan wil verwerk. Met Drotsky se bekende fokus op robuuste konstruksie, eenvoud en betroubaarheid, maak die T1 plaaslike verwerking meer toeganklik waar[...]