Gerrie Ludick

Doolhof-ervaring by NAMPO verken geïntegreerde landbou-oplossings – in die grond, by die wortel én op die plant

“Die genetika moet kan presteer wanneer toestande goed is, maar ook wanneer die seisoen moeiliker raak,” sê Gerrie Ludick, tegniese bemarkingspesialis en rygewaskenner by InteliGro, wat vanjaar sy 46ste NAMPO bywoon. Met produsente wat reeds vir nóg ’n onsekere seisoen beplan – te midde van wisselvallige weerpatrone, klimaatsdruk, stygende[...]

By Artikel voorsien|18th May 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top