genomiese teelwaardes Beefmaster
Genomiese Teelwaardes vir Suid-Afrikaanse Beefmaster Beeste
Die Suid-Afrikaanse Beefmastertelers sal op gelyke voet met Beefmastertelers van die VSA wees wanneer Stamboek teen die einde van Augustus 2017 die eerste Genomiese teelwaardes vir die ras vrystel. Die Genootskap se besluit om by ander Genootskappe aan te sluit deur deel te wees van die Vleisbeesgenomikaprogram (BGP) wat[...]