gate
Na 11 maande word kontrakteur vir doodspad aangestel
As gevolg van die haglike toestand van die R30 doodspad, het nagenoeg 25 mense die afgelope maande hul lewens verloor. Alhoewel Vrystaat Landbou (VL) die uiteindelike aanstelling van kontrakteurs (wat die R30 sal herstel) verwelkom, kon baie lewens gespaar gewees het indien die regering vroeƫr toegetree het. Kempen Nel,[...]