Firna

FIRNA se jaarlikse aanteelveiling is om die draai en daar is top gehalte gene om van te kies en te keur!

Firna is ‘n familieboerdery wat in 1989 begin is deur Frans Engelbrecht. Nadat hy sy eerste stukkie grond in die Molopo gekoop het, het hy sy beeskudde begin met 27 koeie wat met ‘n trein aangery is uit die Weskus. Die Molopo is bekend as wêreldgehalte bees-wêreld. Frans se[...]

By Benine Ackermann|16th April 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |
0
Go to Top