FAW

VIDEO: Crusader Logistics glo in FAW Trucks

Wessel Swanepoel van Crusader Logistics sê daar is geen ander handelsmerk soos FAW Trucks nie. Hulle het die beste naverkoopdiens en die vragmotors het die beste brandstofverbruik. Lwanzi Matshase, vragmotorbestuurder vir Crusader Logistics, voel veilig in FAW Trucks en sê die vragmotor is slim. Sien video vir hul vennootskap.[...]

By Spesialisskrywer|8th April 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

VIDEO: FAW Sandton Toekenningsviering

Die FAW-handelaarstoekennings is ’n huldeblyk aan die toewyding, veerkragtigheid en uitnemendheid wat deur ons handelaarsnetwerk getoon word—die ruggraat van ons handelsmerk. Met die fokus op produkte en naverkopediens, is dit lekker om almal se prestasies deur die jaar te vier. Baie geluk aan al die wenners en dankie vir[...]

By Spesialisskrywer|25th March 2026|Categories: Resource management videos, Video's, Videos|Tags: , , , |

FAW Trucks Southern Africa hosts 2026 annual dealer conference: celebrating excellence and building momentum for the next major milestone

FAW Trucks Southern Africa successfully concluded its 2026  in Sandton under the dynamic theme “A New Level of Power, A New Era of Dominance.” The two day gathering united the entire dealer network for strategic alignment, recognition of outstanding performance, and a shared commitment to the bold growth trajectory ahead.[...]

VIDEO: Die splinternuwe en betroubare FAW JH 7-550 vragmotor

Kragtig, betroubaar en doeltreffend – alles in een stewige pakket. Perfek vir boere en besighede wat krag, prestasie en betroubaarheid op elke rit benodig. As jy 'n nuwe vragmotor nodig het, is die FAW JH 7-550 die perfekte oplossing. Gevorderde remkamera Aanraakskermfunksies Groot buitebergingskompartement Gordyne vir die voorruit Kyk[...]

By Spesialisskrywer|26th February 2026|Categories: Mechanisation videos, Video's, Videos|Tags: , |
0
Go to Top