Etec Apex
Uitgeknip vir jóú plaas: By Etec is alles beter want dit is elektries
Soms wil jy nie op ‘n koue wintersoggend wag vir jou dieselenjin om warm te word nie of jy moet vining tussen lande beweeg en diesel en brandstofpryse is maar hoog. Dit is waar jy iets vinnig en elektries nodig het, en niemand weet meer van vinnige elektriese voertuie[...]