elektriese motors
Eleksa bied kostedoeltreffende vervoer vir die boer
Elektriese voertuie (EV) is beslis nie meer ՚n nuwe term in ons midde nie. Eleksa het hulle deure reeds in 2013 geopen as die trotse verspreiders van elektriese voertuie, met ՚n sterk handelsnetwerk van 36 handelaars regoor die land. Van e-motorfietse tot kleiner elektriese voertuie wat handig te pas[...]