El Niño

Is die groot reën nou hier?

Met berigte van wydverspreide reën die afgelope 24 uur is die groot vraag of dit uiteindelik die einde van die droogte beteken. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, het sy nuutste verslag vir reënvalverwagtinge aan Vrystaat Landbou beskikbaar gestel. Hier is sy bevindinge: Kummulatiewe reënvalvoorspellings tot die[...]

By Specialist Writer|19th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Die El Niño-weerverskynsel begin draai

Volgens die Droogteverslag van Solidariteit word  daar wyd erken dat die El Niño-weerverskynsel 'n sleutelrol in die droogte speel.Die verskynsel lei daartoe dat die temperatuur van die Stille Oseaan se oppervlakwater naby die ewenaar begin styg. Dit kom elke twee tot sewe jaar voor en volgens die Verenigde Nasies[...]

By Benine Ackermann|28th January 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top