E-Klas
Nuwe Mercedes E-Klas: Die Einstein van sy klas
Mercedes Benz het so pas sy 10de generasie E-klas sedan in Durban bekendgestel. Die “E” in E-klas staan vir ‘Einspritzer” of te wel “Inspuiting” en met meer as 13 miljoen E-klas modelle wêreldwyd verkoop, kan dit tereg as ‘n suksesverhaal gereken word. Die nuutste model kom met ‘n moderne[...]