dubbelkajuit
Nuwe HILUX dubbelkajuit: Toyota verbeter wenresep
In die sestigers toe die eerste Toyopet bakkies en later Toyota Stout’s hier plaaslik geland het, het die plaaslike manne die gedoentes uit die Verre ooste maar skepties bekyk. Jy sien Ford F100 en Chev C10 was die plaasbakkies en Ranchero’s en El Camino’s was die dorpjapies se rygoed.[...]