dieselenjin
FG Wilson: Boer met krag
In die ou dae was daar nie ’n plaas wat kon regkom sonder ’n dieselenjin vir allerlei werke nie. Van waterpompe tot hamermeulens het dieselkrag benodig om te kon werk. Ondertussen is ’n hele elektriese kragnetwerk aangelê, maar steeds moet ’n boer sy dieselenjin gereed hou vir kragonderbrekings wat[...]