Diesel injection
VIDEO – Northern Diesel Injection: Dekades se dieselkundigheid
Northern Diesel Injection, wat meer as 40 jaar gelede gestig is, is ’n toonaangewende spesialis in die herstel van dieselinspuitingstelsels. Hulle bied tydige en kostedoeltreffende oplossings aan ’n veeleisende kliëntebasis in die motor-, mynbou- en landbousektore. Die maatskappy is meer as vier dekades gelede deur Les Jacobs gestig en[...]