Die Groot Plaasproe
Uitstalbedryf bekroon ‘Livestock’ en ‘Die Groot Plaasproe’
‘n Landbou-uitstalling het vir die tweede jaar in ‘n ry van die beste kommersiële uitstallings in Afrika uitgestof tydens die uitstalbedryf se jaarlikse toekenningsgeleentheid. Die landbou-ekspo-plaaservaring-kombinasie ‘Agri-Expo Livestock’ en ‘Die Groot Plaasproe’ is op Donderdag 31 Januarie 2019 met een van die bedryf se prestige-toekennings, naamlik die ROAR-toekenning as[...]
Die Groot Plaasproe – van bok tot bier!
Verlang jy na die plaaslewe en watertand plaaskos? Jy is nie die enigste een nie! Die Groot Plaasproe op Sandringham buite Stellenbosch is waar liefhebbers van tradisionele lekkernye vanjaar kan smul aan roosterkoek, wildsvleis, skaapstertjies, wyn en méér, oor drie dae van Donderdag 11 tot Saterdag 13 Oktober 2018.[...]