Beste Handel- en Verbruikersuitstalling in Afrika
Uitstalbedryf bekroon ‘Livestock’ en ‘Die Groot Plaasproe’
‘n Landbou-uitstalling het vir die tweede jaar in ‘n ry van die beste kommersiële uitstallings in Afrika uitgestof tydens die uitstalbedryf se jaarlikse toekenningsgeleentheid. Die landbou-ekspo-plaaservaring-kombinasie ‘Agri-Expo Livestock’ en ‘Die Groot Plaasproe’ is op Donderdag 31 Januarie 2019 met een van die bedryf se prestige-toekennings, naamlik die ROAR-toekenning as[...]