Data vir veeboere
Noupoort Merinoklub se beste ooi aangewys
Deur Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur: Middelburg Noupoort Jongooi Merinoklub se mees ekonomiese ooitjies is aangewys en groep ooitjies is geïdentifiseer op grond van wolgroei en massa-toename. Kategorieë waarin deelgeneem word, is (per groep ooitjies en individuele ooitjie) beste totale waarde (vleis en wol), hoogste vleiswaarde, hoogste wolwaarde en[...]
RFID help boere om slim te boer met data
“Boere versamel vragte vol data oor hulle stoetvee en kuddes, maar al die inligting beteken niks as dit nie gebruik word om die genetiese potensiaal van elke individuele dier te ontsluit nie,” sê Willem Grobbelaar van Trompsburg.Voermol het Willem en sy skoonpa, PD Jacobs, van Pdrino Merino Fynwolstoet, verlede[...]