dagga
Daggakoekies weer wettig, vir nou
Die verbod op voedsel wat dagga en hennep bevat is pas omgekeer. Dit is nou weer wettig om kos wat dagga en hennep bevat te maak, verkoop en in te voer. Die onverwagse wending wat gebruikers beslis sal laat swymel is laasweek aangekondig. Dr Ivan Meyer, Wes-Kaapse Minister van[...]
Dagga binnekort wettig in SA
Binnekort plant boere dalk nie net meer mielies of koring nie, maar ook dagga. Die Grondwethof het Dinsdag 18 September 2018 sy uitspraak oor die gebruik van dagga gelewer. Die hof het die vroeёre uitspraak van die Hooggeregshof in Kaapstad gehandhaaf wat bevind dat die kriminalisering van daggagebruik, die[...]