Croplan-witmielie

Croplan-witmielie na uitgebreide plaaslike proewe in SA bekendgestel

’n Internasionaal gevestigde saadhandelsmerk betree nou die Suid-Afrikaanse mark nadat kultivars oor verskeie seisoene onder plaaslike toestande getoets is. InteliGro het aangekondig dat die saadhandelsmerk Croplan® – wat wêreldwyd met hoëprestasie-genetika en uitgebreide proefdata geassosieer word – nou ook plaaslik bekendgestel word. Die eerste kultivar in die reeks is[...]

By Spesialisskrywer|25th March 2026|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top