Corolla
Nuwe Toyota Corolla Sedan -Die staatmaker nou nog beter
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Die wêreld sonder 'n Toyota Corolla is omtrent soos 'n leefstyl sonder rugby en braaivleis, dit is nou in 'n Suid Afrikaanse konteks. Meeste Corolla eienaars kan hul nie indink aan 'n lewe sonder hul getroue Corolla nie. Toyota het die Corolla in[...]