Carbon Bee Spot Spray
Monitor Engineering se TeeJet DynaJet stelsel verlaag jou chemiese gebruik en onkoste
Christiaan Rheeders van RP Agri gesels oor die TeeJet se DynaJet spuitstelsel wat 'n aansienlike besparing kan lewer op die gebruik van chemiese stowwe. Die DynaJet stelsel lewer gevorderde draaikompensering wat, wanneer jy draai, beweeg die balk aan die buitebaan vinniger as die ander punt, maar dan versprei PWM[...]