CADS
Toeganklikheid tot CADS-fonds ’n kopseer vir kleinskaalboere
Hoewel die regering se hulppakket van R1,2 miljard aan kleinskaalboere wyd verwelkom word, sukkel potensiële begunstigdes met die aansoekproses. Dít verhoog die vermoede dat die geld in die COVID-19-landbourampondersteuningsfonds (CADS-fonds) aan ’n klein aantal mense met politieke kennisse wat toegang tot senior amptenare in die Departement van Landbou, Grondhervorming en[...]
Aanlyn aansoekplatform vir CADS-fonds nou beskikbaar
Saai – ’n organisasie wat na die belange van familieboere omsien – het ’n aanlyn platform geskep wat kleinskaalboere wat finansiële nood ervaar in staat stel om aansoek te doen vir fondse vanuit die COVID-19-landbourampondersteuningsfonds (CADS-fonds). Aansoeke vir die fonds het op 8 April 2020 geopen en sluit op 22 April 2020. Thoko[...]