kleinskaalboere

Toeganklikheid tot CADS-fonds ’n kopseer vir kleinskaalboere

Hoewel die regering se hulppakket van R1,2 miljard aan kleinskaalboere wyd verwelkom word, sukkel potensiële begunstigdes met die aansoekproses. Dít verhoog die vermoede dat die geld in die COVID-19-landbourampondersteuningsfonds (CADS-fonds) aan ’n klein aantal mense met politieke kennisse wat toegang tot senior amptenare in die Departement van Landbou, Grondhervorming en[...]

By Specialist Writer|15th April 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |
Go to Top