brandstof
Bespaar diesel en geld met PremiPoint
Diesel is een van ’n boer se grootste uitgawes, want diesel word immers gebruik om alles wat op eie stoom op die plaas beweeg, soos trekkers, trokke, stropers, selfloopspuite, bakkies en kragopwekkers aan te dryf. Daarom loon dit boere om diesel op grootmaat aan te koop, maar jy kan[...]
Brandstofpryse kan weer in Augustus styg
Brandstofpryse kan heel moontlik weer styg aan die begin van Augustus. Dit is volgens die Automobiel Assosiasie (AA) wat kommentaar gelewer het op die ongeouditeerde middelmaandse brandstofprysdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is. Die rede vir die styging is as gevolg van die Rand se waarde. Die AA[...]
Brandstofpryse styg in April as gevolg van brandstofheffing
Alhoewel basiese brandstofpryse verder gaan daal na die einde van die maand, gaan die algemene brandstofpryse verhoog as gevolg van die toevoeging van verhoogde brandstofheffings in April. So sȇ die Automobiel Assosiase (AA), wat kommentaar gelewer het op die ongeouditeerde middelmaandse brandstofprysdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is.[...]
Brandstofprys moontlik laer
Die rand se waarde en die afname in die olieprys kan moontlik veroorsaak dat die brandstofpryse nog daal. So sê die Automobiel Assosiasie (AA) wat kommentaar lewer op die ongeouditeerde middelmaandse data deur die Sentrale Energiefonds (CEF). Dit lyk tans of padgebruikers kan kyk na ‘n afname in die[...]