petrol en diesel
Brandstofpryse styg in April as gevolg van brandstofheffing
Alhoewel basiese brandstofpryse verder gaan daal na die einde van die maand, gaan die algemene brandstofpryse verhoog as gevolg van die toevoeging van verhoogde brandstofheffings in April. So sȇ die Automobiel Assosiase (AA), wat kommentaar gelewer het op die ongeouditeerde middelmaandse brandstofprysdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is.[...]