Bonsmara
Bonsmara genepoel hou n goeie veiling
Die herfsveiling van Bonsmara Genepoel gehou op 28 April 2021 by Vryburg Skougronde, aangebied deur Noord-Kaap Lewendehawe, het goeie pryse opgelewer. Pryse behaal op die veiling weerspieël die goeie gehalte diere wat regoor die veiling aangebied was. Die duurste bul, Lot 17 – BG19-322, van Wiep Joubert van Reivilo,[...]