Boereplanne-kompetisie

Boereplanne-kompetisie plaas vernuf in die kollig by NAMPO Kaap

Praktiese planne, slim oplossings en eg Suid-Afrikaanse vindingrykheid kry van 9 tot 12 September 2026 weer ’n prominente platform tydens NAMPO Kaap by Bredasdorp Park. Graan SA nooi uitvinders, boere, studente en tegnologie-entoesiaste om hul vernuf in te skryf vir die gewilde Boereplanne-kompetisie, ’n vertoonvenster vir idees wat alledaagse[...]

By Spesialisskrywer|24th July 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top